NvC
sunflower
corn
grain
apple

Presisieboerdery



Grond- en gewaseienskappe is gewoonlik uiters veranderlik selfs binne dieselfde land of boord. Dit is noodsaaklik vir boere, landboufinansiers en - versekeraars om die effek van hierdie verskille op die winsgewendheid en risiko's van gewasproduksie te verstaan, eerder as om te kyk na die "gemiddeld" van 'n distrik, plaas of selfs land/boord.

Die benadering om te kyk na verskille binne in 'n land/boord staan bekend as presisie-boerdery. NviroCrop beskik oor 'n hoogs gekwalifiseerde professionele span met jare se ondervinding wat die modernste sagteware en toerusting inspan om die volgende dienste te lewer:

Deur hierdie inligting en advies te gebruik, kan die boer: